1van 1
  • 2 berichten
  • 25 juni 2012 08:46
25 juni 2012 08:46

Hallo

Ek is van Suid-Afrika. Ek het dieselfde geplaas in die Engelse forum maar daar is nie baie mense nie.

Ek benodig die waarde van die munt asseblief. Ek weet nie hoe om foto's hier te laai nie en ek kry ook nie de munt in die catalog nie.

Kan iemand my help asseblief

Dankie

1van 1